Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 The Bridge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie woonstel is in die Bridge Holiday Apartments, in die hartjie van die Groter St. Lucia Vleiland Wêrelderfenisgebied, geleë. Dit is op die hoofweg van St. Lucia, grens aan die meer en word deur fauna en flora omring. Gaste het maklike toegang tot alle geriewe in die omliggende area.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eiland dien ook as 'n etenstafel en het kombuisstoeltjies. Die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-slim-TV. Die stoep het braaigeriewe en spog met 'n lieflike tuin-uitsig. Die meer is naby en gaste sal die vrylopende seekoeie kan sien. Die kompleks spog met pragtige grasperke en tuine, 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 The Bridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 2 The Bridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • McKenziestraat 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250930b6416671375e47f738a39f4ed88a9382b05e66c7031d8515863a52a2be7a136a84acc921ac1fcf92bbea6c09d8b243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 17 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.373001704627 32.412454779098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem