2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 5 Topham Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
20 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n eenslaapkamerwoonstel in ’n kompleks met ’n privaat hek en bied direkte toegang tot die strand. Die kompleks is in Doonside in Amanzimtoti, 200 m vanaf die naasste swemstrand. Verder langs die strand is daar ’n natuurlike getypoel wat die hele jaar lank vermaak bied.
Dié woonstel op die grondverdieping het ’n patio waar die golwe net agter die duine gehoor kan word. Die woonstel bied ’n uitsig oor die swembad en bied verblyf aan ’n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en daar is ’n slaapbank in die leefarea. Altwee hierdie kamers het vars linne en ’n dakwaaier. Badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het ’n stort-oor-bad.
Die oopplan-kombuis is met ’n oond, stoofplaat, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.
Die ligging bied maklike toegang tot strande, winkels en eetplekke in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Topham Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 20 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Topham Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang