20 on 4th
Beskrywing
20 on 4th is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Rustenburg geleë is. Dié gastehuis is 40 tot 60 minute se ry vanaf Sun City, Magaliesburg en ander besienswaardighede.
Verblyf word gebied in 5 gastekamers. Vier van die kamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde kamer het 'n koninggrootte-bed. Drie van die kamers beskik oor 'n en-suite-badkamer. Die ander kamer maak gebruik van 'n gedeelde badkamer oorkant die gang.
Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. 20 on 4th is ideaal geleë naby restaurante, winkels, die Kgaswane Natuurreservaat, hospitale en skole.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Grieks
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 20 On 4th gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |