201 Pretty Zimbali Suite
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
201 Pretty Zimbali Suite is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer in 'n veilige kompleks in Zimbali-kusoord en bied gaste toegang tot die oord se geriewe en aktiwiteite.
Die knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het ook 'n haardroër, strykplank en -yster.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, kookblad, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die landgoed.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe, wat die Valley of the Pools-restaurant, Bushbuck Club, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, kroeë, 'n koffiewinkel, kinderaktiwiteite en funksie-venues insluit. Die oord is ook net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang