206 Crimson Square
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Fairview Avenue, 206 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
206 Crimson Square is in Woodstock in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie ateljee het ook 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Aan die voet van die bed is 'n sitarea met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se stap van The Old Biscuit Mill af, en net 'n entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 21 Fairview Avenue, 206 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Fairview Avenue, 206 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang