Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

207 The Boulders

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

207 The Boulders bied veilige selfsorgverblyf op die tweede verdieping in die kusdorp, Ballito.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër, toilet, wasbak en 'n bad in die tweede badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis vloei in die oopplan-leefarea in en hier is 'n etenstafel, vrieskas en gemaklike rusbank voor die TV wat die volle DStv-pakket het. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by 207 The Boulders sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 207 The Boulders
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 74

Jaar gelys 3

Ligging

  • Compensation Beach Road 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 207 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143b2c455a5eb7e7fdd20b2e2ce659953cd07c823654a95cbb154f04ffd7d44fb3244b90cc74fda82950d52681c62ef48c3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53676 31.22172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem