21 Hazey River Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

21 Hazey River Country Estate is in Hazyview geleë en dit bied ruim verblyf vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dis tussen Hazyview en Witrivier geleë en dit kyk oor die Da Gama-meer waar gaste kan gaan swem, visvang en roei.

Die eenheid het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en dit deel die derde badkamer. Die stapelbeddens is slegs vir kinders. Daar is 'n gasverwarmer in die sitkamer en die kamers het vereduvets. Die kombuis is modern en ten volle toegerus.

Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n swembad op die dek, 'n braai vanaf die stoep en 'n TV waar gaste sport kan kyk. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar en dis die ideale gesins-vakansiehuis.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 Hazey River Country Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 Hazey River Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R1 250 per nag (plek vir 12)

Kry 50% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false