Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Heather Road

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heather-weg 21, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21 Heather Road is in Heatherlands in George en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel is op ’n woonerf, beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan tot 4 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 ekstra beddens in die sitarea wat ideaal vir kinders is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien, wat ideaal is vir gaste wat langer bly.

Die sitarea het ’n kaggel en ’n TV met DStv teen die muur en komplimentêre WiFi word voorsien.

Daar is lieflike braaigeriewe met stoepmeubels.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir 21 Heather Road
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Ligging

  • Heather-weg 21, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Heather Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heather-weg 21, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78635747611c9c071d08c074db3abfd57ed0c0536597d9e0a9df3c9748b3b3c7c4ebf2c8bda4e8557dd4d17dc53c36088682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 21 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947643395524 22.435904100122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem