Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Heather Road

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 ekstra beddens vir kinders in die leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie splinternuwe selfsorgeenheid is modern en spog met nuwe toerusting wat in elke behoefte voorsien. Die kombuis het 'n gasstoof, yaskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV in die sitkamer. Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer. In die leefarea is daar 'n uittrekbank wat nog 2 gaste kan akkommodeer. Die eenheid het 'n asemrowende uitsig op die Outeniekwaberge en 'n bloubessieplantasie vanaf die privaat buitebraai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heather-weg 21, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78635747611c9c071d08c074db3abfd57ed0c0536597d9e0a9df3c9748b3b3c7c4ebf2c8bda4e8557dd4d17dc53c36088682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 21 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947643395524 22.435904100122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem