Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Zimbali Wedge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M4, Zimbali Wedge Coastal Estate 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 Zimbali Wedge is 'n selfsorgvilla in die Zimbali Coastal Estate in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek aan die kus met rusteunkragstelsel gedurende beurtkrag.

Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die opwaskamer. Die ruim leefarea het lugversorging en 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad op die landgoed.

Die verblyf is naby die Ballito sakekern, die strand en plaaslike besienswaardighede en geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Zimbali Wedge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • M4, Zimbali Wedge Coastal Estate 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M4, Zimbali Wedge Coastal Estate 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e48f6fa9ed4fa9364eb2a31fca789d34d31fcd5648b19ca1b83e63134da1bce6799d11d0eae97b91f2c7931f395ffde5d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) M4 21 Zimbali Wedge Coastal Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.540149368762 31.195260576652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem