2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Witgatboom Avenue, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
210 Guest is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, sentraal geleë op 'n gedeelde perseel in Glen Marais, Kempton Park, ideaal vir vakansie- en sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 kombuis en 1 badkamer en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en -kas, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n lugbraaier, eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak, 'n slim-TV met Netflix en YouTube premium. Gaste het ook toegang tot gratis 100/100mbs Wi-Fi.
Gaste kan braaigeriewe op die perseel geniet, toegang tot veilige gedeelde parkeerplek op die perseel hê en is sowat 8,3 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. 210Guest is naby 4 winkelsentrums, kwaliteit restaurante en wegneemetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Witgatboom Avenue, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink 210 Guest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Witgatboom Avenue, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang