LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Selfsorg in Woodstock

212 Wex2



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:59
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 William Street, Wex2, Cape Town, 7915, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

212 Wex2 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die lewendige Woodstock-woonbuurt van Kaapstad. Dit is perfek geskik vir enkelreisigers of paartjies en bied gemak en gerief in die hartjie van een van die stad se mees dinamiese gebiede.

Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die sitarea het 'n werkslessenaar, gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n gedeelde sitarea op die vierde verdieping en 'n klein gimnasium geniet. Die gebou het 24-uur-sekuriteit en is ideaal geleë naby restaurante, kafees, kunsgalerye en boetieks. Slegs parkering op straat is beskikbaar. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die sentrale Kaapstad, insluitend die V&A Waterfront, Longstraat en openbare vervoeropsies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Badhanddoeke

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 23:59
Uitklok Voor 10:00
Rates displayed are on a self-catering basis.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R420 per bespreking
  • Dienspakket van R25 per bespreking

Daaglikse skoonmaakdienste kan teen 'n klein bykomende koste voorsien word. Die rook van sigarette en dagga binnenshuis word nie toegelaat nie. Besoekers word nie toegelaat nie. Indien die gas op so 'n manier optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, sal die inwoners versoek word om die woonstel te ontruim. Respekteer asseblief die stilte tussen 22:00 en 08:00.

Meer as 29 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 7 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 7 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R657
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R657
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R657
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 William Street, Wex2, Cape Town, 7915, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:59
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f262cc2f6ac42035ef0f875b1e4d17403d9f54f2c494e5dd3b4bbdf0f50c956d3bb93ccc880c8309ca057d5ab7d1ccb77d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R657 per nag, vir 2 mense 18 William Street Wex2 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:59 10:00 -33.9274493 18.4454363
Soek in 'n groter streek