214 The Breakers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

214 The Breakers is ’n selfsorg-ateljeewoonstel op die grondverdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied ’n swembad asook ’n swembadjie en glyplanke vir kinders, klimrame en trampolien, braaigeriewe, ’n munt-aangedrewe wasmasjien, asook Harry's Restaurant op die perseel. Daar is direkte toegang tot die strand.

214 The Breakers het slaapplek vir 2 gaste en ’n oopplan-uitleg. Die slaapkamer beskik oor lugversorging en 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, ’n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is ook beperkte addisionele oop parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 214 The Breakers sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 214 The Breakers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 451 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za