219 on Basden

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jantie H
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Vriendelike diens en goeie inligting. Ons het heerlik gebly en daar was geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gemaklik, rustig, mooi skoon kamer, gerieflik, maklik om te bereik. Ons het verskriklik lekker gebly. Lize, die dame wat ons ontvang het, was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies en skoon. Soos altyd was alles perfek en netjies. Ons is al familie hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexzander D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Stayed one night. Value for money. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gerus. Het dit geniet. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die gasheer het tot laat vir ons gewag. Ons sien hulle weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Bekostigbaar en genoegsaam. Ja, ons was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Excellent. Lovely place, definitely value for money, very clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar bespreek. Was skoon en netjies en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker, sal definitief weer bespreek as ons in Pretoria moet oornag. Die eenhede is netjies en goed ingerig vir wat ons nodig gehad het. Baie stil area en ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 113

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang