- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
219 on Basden bied 2 selfsorg-eenhede met aparte ingange, geleë in die hartjie van Centurion.
Eenheid 7 bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Met vooraf reëling kan tot 2 bykomende gaste geakkommodeer word, aangesien daar 'n slaapbank in die leefarea is.
Eenheid 8 bied slaapplek vir 2 gaste en sluit ook 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea in. Met vooraf reëling kan tot 2 bykomende gaste geakkommodeer word, aangesien daar 'n slaapbank in die leefarea is.
Die verblyf is gerieflik geleë naby Unitas Hospitaal en Centurion Mall, slegs 3.7 km weg, waar gaste 'n verskeidenheid winkels kan verken. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 'n slaapbank. (2 ekstra gaste kan geakkommodeee word indien vooraf gereël)
Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuisie en -eetarea, asook 'n badkamer. Dié eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 8 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas/vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, wat slaapplek bied vir 2 ekstra gaste met vooraf reëling, en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Eenheid 7
- Selfsorg
- Eenheid 2
- Selfsorg
- Eenheid 8
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |