LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Selfsorg in Centurion

219 on Basden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

219 on Basden bied 2 selfsorg-eenhede met aparte ingange, geleë in die hartjie van Centurion.

Eenheid 7 bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Met vooraf reëling kan tot 2 bykomende gaste geakkommodeer word, aangesien daar 'n slaapbank in die leefarea is.

Eenheid 8 bied slaapplek vir 2 gaste en sluit ook 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea in. Met vooraf reëling kan tot 2 bykomende gaste geakkommodeer word, aangesien daar 'n slaapbank in die leefarea is.

Die verblyf is gerieflik geleë naby Unitas Hospitaal en Centurion Mall, slegs 3.7 km weg, waar gaste 'n verskeidenheid winkels kan verken. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephan B
5.0
Uitstekend. Heerlike verblyf, goeie waarde vir geld. Puik diens en gasvryheid.
Okt 2026
Nico V
Gesin met tieners
5.0
Skoon en rustig aangenaam. Basden was 'n aangename ervaring vir my en my dogter. Sal definitief weer daar bly. Skoon met al die nodige bykomstighede.
Okt 2026
Phillip H
Besigheidsreis
5.0
Netjies en gerieflik. Heerlik gebly en altyd vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2026
Severus N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, netjies. Baie lekker gebly, vriendelike diens.
Sep 2026
Laura J
Gesin met klein kinders
5.0
Good host. The host was very accommodating even after our flight was delayed by an hour. We arrived much later than expected. The place...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 157

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
  • Gaste dink 219 on Basden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R510
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 4) 142 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
Soek in 'n groter streek