+32
Selfsorg in Stadskern

2202 Pullman

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

2202 Pullman is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied luukse verblyf wat deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe omring word.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele en 'n koffiemasjien toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n sonkamer met pragtige uitsigte oor die stad. 'n Aangewese werksarea is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en gimnasium. Die V&A Waterfront is 2,6 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV

Ligging

  • 22 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8864f76545e83a96d05d39c1cd8b27f20638ef97632648be4ccb536123b6b224d0cd03ad6da2a5788ea7132d893cdbe16859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6) 22 Riebeek Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.919125131378 18.422192393254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang