LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Clarens

227 On Golf   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Almy V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het. Skoon, netjies, veilig en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlike ontspannende tyd in pragtige en veilige omgewing. Dit was 'n heerlike rustige atmosfeer in 'n lekker toegeruste huis. En vriendelike personeel by die ingangshekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josh N
1 nag
5.0
Jun 2026

Just great! Was absolutely brilliant. Very well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Awesome. Loved our stay will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gaan beslis weer gaan. Beste wat daar is, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziet O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte plekkie. Pragtige plek, skoon, linne is lekker 'crisp' en bed slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Goeie waarde vir geld. Gerieflike ligging. Verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Driekie F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Baie rustig en naby genoeg aan alles. Ons was vir net die naweek in Clarens, so die eenheid was gerieflik en naby vir die doel van ons kuier. Die vloer teëls is net baie glad en was dalk met net te veel seep gewas, aangesien ons 2 keer gegly en geval het. Daar kan dalk ook 'n beter matjie by die deur gesit word wat water absorbeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yoginie R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Relaxing. Beautiful getaway. Clarens is a peaceful town just to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Feb 2026

Nice but the unit needs kitchen utensils and attention to some of the finishings. The accommodation is great. But kitchen utensils are sorely lacking. There were only 2 large pots and a single frying pan. Had to borrow a small pot to make sauce etc. There is no potato masher, no dishwashing liquid or drying towels. No hand soap provided in the bathrooms. Lounge curtains not hung properly. Soap dish in bathroom not mounted properly. Cover on bathroom blind was off. The unit is obviously very new so minor irritations are to be expected, I suppose!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

227 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4317312438f7cd4641e8a7c4bd15d564644bb354a7040211cfdc48cf8df66747cc032006d400d88e428c19735129f0f11ebd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 227 Clarens Golf and Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512386109311 28.431753801699

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang