Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 06 Dec 2025 to 04 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 06 Dec 2025 to 04 Jan 2026.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste en besoekers moet geraas tot 'n minimum beperk om nie die inwoners van aangrensende eiendomme te steur nie – veral gedurende die nag (bv. 22:00 – 8:00), en met aankoms en vertrek.
Gaste word 'n maksimum van 4 besoekers op enige tydstip tydens hul verblyf toegelaat. Enige bykomende oornagbesoekers moet vooraf goedgekeur word en is onderhewig aan 'n bykomende fooi, soos in die prys aangedui.
Let asseblief daarop dat uitkloktyd 10:00 vm. is.
Elke keer as gaste die huis verlaat, is dit hul verantwoordelikheid om te verseker dat alle vensters en deure behoorlik toe en gesluit is om sekuriteit te handhaaf en weerskade te voorkom.
Gaste is te alle tye verantwoordelik vir die veiligheid en sekuriteit van hul kinders en troeteldiere.
Geen rook word binne toegelaat nie. Buite is daar genoeg asbakke; gebruik dit asseblief.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade aan die huis en sy meubels tydens hul verblyf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Ambleside Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang