23 Sherwood Forest
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 23 Sherwood Forest, 2 Marina Drive, Southbroom, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sherwood Forest is in 'n botaniese omgewing in die skilderagtige dorpie Marina Beach geleë. Die woonstel is 'n sonnige, goed geplaasde selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, ongeveer 1 km van die pragtige blouvlag Marina Beach af. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ontspannende strandtoevlugsoord soek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n graniet-ontbythoekie met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 3 rusbanke en 'n platskerm-TV.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area in die kompleks. Daar is 'n volledig toegeruste speelarea met 'n klimraam, swaaie en wippe vir kinders. Die eiendom bied twee swembaddens: 'n baba-/peuterswembad en 'n standaardgrootte volwasse swembad. Baie swembadstoele en 'n lapa is beskikbaar vir u gebruik. Gratis, veilige parkering word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 Sherwood Forest, 2 Marina Drive, Southbroom, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Sherwood Forest, 2 Marina Drive, Southbroom, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang