Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 St Lucia Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: McKenzie-straat, St Lucia Sands 23, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

23 St Lucia Sands bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusbuurt, St. Lucia, en is ideaal vir gaste wat die Dolfynkus wil verken.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, maar net die hoofslaapkamer het lugversorging. Hierdie twee slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word ook voorsien, maar gaste moet hul swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die sitarea.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks en daar is gemeenskaplike swemgeriewe en braaigeriewe. Aktiwiteite in die area sluit seekoei- en krokodiltoere, hengel, swem, voëlkyk en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 St Lucia Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir 23 St Lucia Sands
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Stheh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • McKenzie-straat, St Lucia Sands 23, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 23 St Lucia Sands het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: McKenzie-straat, St Lucia Sands 23, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06eb80b5103dacb8ec42ebb794742ad65cc655d9379b8b0f88d9887ced48ebdb6601fc8ad7b0883ce4e2397b1bafbf9c66e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 McKenzie Street St Lucia Sands 23 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.375396713052 32.411218630094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem