23 The Beacon
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Ocean Drive, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
23 The Beacon is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is ideaal vir 'n wegbreek by die strand, aangesien hierdie woonstel 'n pragtige see-uitsig bied.
Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saam te bring.
Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Verder is daar 'n sonkamer met 'n stoep met sitplek en 'n Weber-braai wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl gaste die uitsig bewonder. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 The Beacon het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Ocean Drive, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang