Beskrywing
Hierdie oornag-eenheid word met trappe bereik. Dit het 2 enkelbeddens en het 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n klein waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Geen uitermatige geraas word toegelaat nie.
Na 22:00 moet stilte toegepas word.
Spoedbeperkings moet nagekom word soos aangedui binne die oord.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat sonder toestemming van die eienaar nie.
Geen drank word toegelaat op die rivieroewerarea nie.
Skoonmaaktarief van R200 sal teruggehou word as die eenheid nie agtergelaat word soos gaste dit gekry het nie.
Ouers of voogde is ten alle tye verantwoordelik vir hulle kinders se gedrag.
'n Boete van R100 sal gehef word as gaste in die eenhede rook.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat braai-area, 'n buite-eetarea, 'n swaaibank en 'n boomhuis. Gaste het ook toegang tot die onderdak-sitarea met 'n etenstafel, stoele en 'n gemeenskaplike verhitte swembad en gimnasium. Die eenheid het 'n rugsteunkragstelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen uitermatige geraas word toegelaat nie.
Na 22:00 moet stilte toegepas word.
Spoedbeperkings moet nagekom word soos aangedui binne die oord.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat sonder toestemming van die eienaar nie.
Geen drank word toegelaat op die rivieroewerarea nie.
Skoonmaaktarief van R200 sal teruggehou word as die eenheid nie agtergelaat word soos gaste dit gekry het nie.
Ouers of voogde is ten alle tye verantwoordelik vir hulle kinders se gedrag.
'n Boete van R100 sal gehef word as gaste in die eenhede rook.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Mopanie Street, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang