+32
Selfsorg in Orkney

23 Wawiel Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Luan Hercules D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Great value for money and in a safe and quiet closed-off estate. Always neat and comfortable, and the 2-bedroom unit is large and spacious with a large lounge and all you require and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Greatly accommodated. Greatly accommodated and the owners went out of their way to assist with everything required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Gasvryheid en verblyf was puik! Gasvryheid uit die boeke! Ons het my pa se 70ste verjaardag gevier en die gasheer het baie moeite gedoen om vir ons die dag spesiaal te maak. Baie dankie aan oom Rudolf en sy vrou vir 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Rustig en lekker gekuier. Het baie lekker gebly, water was net te koud om te swem en die aircon was nie spesifiseer dat ons addisioneel daarvoor moet betaal in die advertensie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlize G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie netjies. Wonderlike eienaars. Baie oulike plek! Sal definitief weer daar gaan kuier. Die oog vir die klein dingetjies maak die groter verskil. Splinternuwe vadoeke was die kersie op 'n reeds netjiese en skoon blyplek. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was fantasties en 'n mooi uitsig. Dit was fantasties. Die blyplek was netjies, vriendelike eienaars is awesome mense. Hul het ons met alles gehelp. Ons gaan definitief weer kom met meer gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. It was very nice and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker en ligging is veilig. Ek het dit baie geniet, die gasheer was baie goed, baie manierlik, hulle gee regtig om vir hul gaste en ook hul veiligheid. Baie mooi mense, kennis weet hoe om mense gemaklik te laat voel. Plek is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Hi Alfred, Ons waardeer jou goeie resensie op reg en baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Rudolf en Karin

Edward S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great. Nice plek, maar die 2 beddens in die spaar kamer is baie klein en ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Hi Edward, baie dankie vir u pragtige resensie en ons neem die opmerking rondom die spaar kamer ter harte en sal definitief aandag daaraan gee. Vriendelike groete, Rudolf en Karin

Leanne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Friendly owners, neat, solar run when load shedding, enough fans and aircon. Thanks to the owners, we very much enjoyed our stay at Wawiel Guesthouse. It was clean and had adequate ceiling fans and even an aircon in the main bedroom. Solar was a big plus as we didn't even know there was load shedding happening. There is a splash pool and braai area, and the river was within walking distance where we fished and spent the day - very enjoyable and will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Thanks a lot Leanne for your recommendation, and we are glad to hear that your stay with us was pleasant. We certainly hope to see you again in the near future. You can always be certain of our best service. Greetings, Rudolf and Karin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Mopanie Street, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ebbb764ad970f15282a6171ae69f1f72b536e10fa95b9b1d5be7af66bbfc87e00c536cb0a6e0a6bb3bd3f033b294ad89af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 23 Mopanie Street Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.982587926337 26.70471807365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang