24 Bergview Family Apartments
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is pendeldienste en karre kan gehuur word by die Pietermaritzburg-lughawe. Gaste word egter aangeraai om liewers hulle eie voertuig te gebruik.
Besoekers word slegs toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word.
Geen harde musiek of oormagtige alkoholgebruik word toegelaat nie.
Daar is ander eenhede op die perseel, so daar mag dalk geraas wees.
Hilton ervaar gereeld kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
24 Bergview Manor House bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Gaste in die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is pendeldienste en karre kan gehuur word by die Pietermaritzburg-lughawe. Gaste word egter aangeraai om liewers hulle eie voertuig te gebruik.
Besoekers word slegs toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word.
Geen harde musiek of oormagtige alkoholgebruik word toegelaat nie.
Daar is ander eenhede op die perseel, so daar mag dalk geraas wees.
Hilton ervaar gereeld kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergview-weg 24, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom