Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Pendeldienste en motorhuurdienste is beskikbaar vanaf Pietermaritzburg-lughawe. Dit is egter raadsaam om u eie voertuig te hê vir gerief.
Gaste van buite word slegs op die perseel toegelaat indien vooraf reëlings met die eienaar getref is.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde musiek of oormatige alkoholgebruik nie.
Daar is ander gaste-eenhede op die perseel, dus is daar 'n moontlikheid van geraas van ander gaste sowel as in gemeenskaplike areas.
Let asseblief daarop dat Hilton voortdurend onderhewig is aan kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
24 Bergview Manor House bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Gaste in die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Pendeldienste en motorhuurdienste is beskikbaar vanaf Pietermaritzburg-lughawe. Dit is egter raadsaam om u eie voertuig te hê vir gerief.
Gaste van buite word slegs op die perseel toegelaat indien vooraf reëlings met die eienaar getref is.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde musiek of oormatige alkoholgebruik nie.
Daar is ander gaste-eenhede op die perseel, dus is daar 'n moontlikheid van geraas van ander gaste sowel as in gemeenskaplike areas.
Let asseblief daarop dat Hilton voortdurend onderhewig is aan kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang