LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 24 on Hartley | LekkeSlaap
+30

24 on Hartley

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartley-weg 24, Parsons Hill, Green Acres, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

24 on Hartley is in Greenacres in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is stapafstand vanaf Greenacres Shopping Centre. Dit is een van die grootste stede reg aan die einde van die skilderagtige Tuinroete. 24 on Hartley bied stylvolle verblyf vir toeriste en reisigers.

24 on Hartley het 11 kamers wat geskik is vir 24. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n TV, en suite-badkamer en WiFi.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe, elektriese heinings, geslotekringtelevisie en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, tennisspeel, bergfietsry, voëlkyk en wildritte in.

24 on Hartley is stapafstand vanaf die Newton Park-swembad, Collegiate, Hoër Meisies Hoër en Juniorskool, Grey Hoër- en Juniorskool, die Nelson Mandela Bay Sokkerstadion, Virgin Active-gimnasium en Greenacres Hospitaal. Verder is ons sowat 5 minute vanaf St Georges Krieketgronde, St Georges, Mercantile en Provinsiale hospitale, asook 7 km vanaf die lughawe en strande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hartley-weg 24, Parsons Hill, Green Acres, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartley-weg 24, Parsons Hill, Green Acres, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKu7MVcb4VQO8EnAA0Fx7EuPxiUgwujPN24UXMfeGHc3Y0iHvfJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag, vir 2 mense 24 Hartley road Parsons Hill, Green Acres 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.948271231186 25.590582096629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!