Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Hazyview - Underberg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hazyview 25, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

25 Hazyview - Underberg is in die klein dorpie Underberg aan die voet van die Suidelike Drakensberge geleë. Hierdie deel van KwaZulu-Natal is rustig en bied talle roetes en aktiwiteite in die natuur. Dié verblyf bied 'n asemrowende uitsig op die Hodgson's Piek en is die beste ligging vir 'n onvergeetlike vakansie in die Drakensberge.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofhuis is oopplan en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die derde en vierde slaapkamers is in die kothuis en het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV en dit lei weer na die eetarea met 'n knus kaggel en gasverwarmer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dit is 'n pragtige ligging vir natuurliefhebbers wat graag weer met die natuur in voeling wil kom. Underberg en die berge rondom die dorpie word met sneeu bedek tydens die wintermaande.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Hazyview - Underberg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hazyview 25, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hazyview 25, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10de96da93553876cafebc5061668d03c48527033156060e7f08de7eafb6d4abe3a6bf744fd95218e8bb0f7820f58bacb60d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10) 25 Hazyview Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.78297952785 29.499168211778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem