LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Potchefstroom

25 On Pretorius   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Celeste S
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Baie netjiese tuinwoonstel in 'n stil, skoon buurt! Mooi, skoon en gerieflik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Clean, peaceful and relaxing. The host was incredibly friendly, welcoming and helpful! The flat was clean and was stocked with everything you might need. The area was quiet and peaceful. Would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Alles was daar wat jy nodig het. Heerlik, veilig, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gewees. Was lekker stil en veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ons het baie lekker gebly en sal die plek aanbeveel. Die plekkie is baie sentraal en was pragtig skoon en netjies. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige oornag gehad in veilige gebied. Baie vriendelike gasvrou. Rustige area en baie veilig. Lekker geslaap en alles was in die eenheid wat benodig was. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Professionele, vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Plekkie kort egter TLC. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het 4 jaar terug ook by hulle gebly en van dan tot nou het niks verander nie. Die plek kort 'n bietjie TLC. Dink ook dat daar 'n besem in die kamer moet wees, want met die reën het ons modder ingetrap en moes ons maar self op 'n manier dit skoon kry. Selfcatering, soos by menigte ander plekke waar ons al gebly het, bied genoeg goed vir jou kuier, soos tee/koffie/suiker ens., daar was ook amper niks toiletpapier nie en gelukkig het ons altyd 'n rol in die kar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Talita E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2026

Goeie ligging, skoon akkommodasie, veilige parkering. Skoon en netjiese verblyf, gasvrou was ook baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Claresse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnuEk3BMLR2SwFQOroWa6pji01JbQPEPd7GrnRs5roaMnlLQcS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 25 Pretorius Street Miederpark 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.724618620417 27.085283026137
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang