+30

8 gaste

5 slaapkamers

5 beddens

5 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

26 Colwyn is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sheffield Beach. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie huis asemrowende see-uitsigte en 'n aanloklike swembad bied.

Hierdie ruim huis kan gemaklik 10 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het almal 'n dubbelbed. Die oorblywende en suite-badkamers het almal 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Troeteldiere is op aanvraag welkom.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met 'n buite-eetkamertafel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van baie winkels en bekende restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 26 Colwyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 435
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 435
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 435
per nag (plek vir 8)
Bespreek

26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027daef32c6dcd7516061010fda0e6710ea704b69fad70089adc36ca3efe18d54648f92c9adf161c323a7a97ab296b05f9e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 435 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 26 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.4864446 31.2532032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang