26 Driftsands
Kry 10% af. Geldig vanaf 11 Mrt 2021 tot 31 Mei 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
26 Driftsands is ’n selfsorg-eenheid in ’n veilige kompleks in Doonside. Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en dis lekker naby die strand geleë.
Die woonstel is op die tweede verdieping en het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Een rol toiletpapier word voorsien. Gaste moet asb. die res saambring.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook ’n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n plafonwaaier, ’n platskerm-TV, dagbed asook ’n etenstafel met ten minste 4 sitplekke. Die woonstel bied onbelemmerde see-uitsigte vanaf die leefarea.
Alle DStv-kanale is gratis beskikbaar en die eenheid is rolstoelvriendelik.
Parkeerplek word vir 1 voertuig voorsien. Daar is ’n gemeenskaplike braai-area en al wat tussen jou en die see staan, is die tuin.
Daar is verskeie doendinge soos perdry op die strand, The View Spa, Toti-brouery, Crocworld in Scottburgh, Ushaka Marine World in Durban, Oribi Gorge naby Port Shepstone, en duik in Umkomaas.
Slaapplek
’n Bespreking by 26 Driftsands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 26 Driftsands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom