26 Driftsands
Opsomming van Resensie
Bernardo C - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Susan F - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlik gewees. Naby die see. Kar was veilig. Eenheid skoon en privaat.
26 Driftsands's terugvoer
Beste Susan. Ons is bly dat julle tevrede was met 26Driftsands as julle keuse.
Julle goeie terugvoer word opreg waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Bly veilig!
Maggie P - Nov 2020
Gemiddeld
Everything was pleasant.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie vir die terugvoer Maggie.
Ons is só bly dat dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Kom asseblief weer.
Anina W - Nov 2020
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld.
26 Driftsands's terugvoer
Liewe Anina
Dankie. Dit is lekker om te hoor. Sien julle weer eendag.
Vriendelike Groete.
Rolf K - Nov 2020
Gemiddeld
Was baie lekker en lekker geslaap te 26 Driftsands. Onder het ons lekker gebraai.
26 Driftsands's terugvoer
Baie dankie. Ons voel so dankbaar dat julle die tyd in 26 Driftsands geniet het en tevrede is. Kom asseblief weer.
Lizzette O - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige uitsig en veilig.
26 Driftsands's terugvoer
Hi Lizette. Ons 9s bly dat julle dit geniet het. Tevrede gaste maak ons baie gelukkig, dis waarna ons streef.
Vriendelike Groete.
Erhard K - Jan 2020
Gemiddeld
Skoon, lekker rustige still vakansiewoostel.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie. Ons is so bly as julle dit geniet het. Kom asseblief weer en weer.
Andrea N - Jan 2020
Gemiddeld
Het niks meer nodig nie, al die basiese benodighede vir 'n wegbreek vakansie.
26 Driftsands's terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het om in 26 Driftsands tuis te gaan.
Kom asseblief weer.
Khanyisile T - Jan 2020
Gemiddeld
We enjoyed our stay.
26 Driftsands's terugvoer
Sorry for the problem with the kettle.
Why not report it to me immediately?
Please come again.
Grant T - Jan 2020
Gemiddeld
Peaceful, well located.
26 Driftsands's terugvoer
Please come again.
Ester V - Des 2019
Gemiddeld
Beautiful place.
Lukas J - Nov 2019
Gemiddeld
Dit was baie baie lekker.
26 Driftsands's terugvoer
Ons is so dankbaar vir hierdie perfekte plekkie by die die see. Kom asseblief weer.
Mari V - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Maria K - Jul 2019
Gemiddeld
Thanks. Very good service and very clean and neat.
26 Driftsands's terugvoer
Thank you for the great review Dean. We hope to welcome you back to 26Driftsands in the near future.
Nalene N - Jul 2019
Gemiddeld
Mooi uitsig oor see en heerlik rustig.
26 Driftsands's terugvoer
Goeie dag Nalene,
Ons is bly julle het die uitsig ook geniet. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by 26Driftsands.
Sid S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie stil, rustig, alles netjies en Lynette en haar man is baie hulpvaardig.
26 Driftsands's terugvoer
Sid, dis altyd vir ons lekker as mense lekker bly by 26Driftsands. Baie dankie vir jou terugvoering.
Nico S - Mei 2019
Gemiddeld
Luilekker.
26 Driftsands's terugvoer
Ons is bly dat julle gelukkig en tevrede was Nico. Kom asseblief weer.
Linda S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie veilige en rustige plek. Sal beslis weer gaan.
26 Driftsands's terugvoer
Beste Linda,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het en weer sal kom.
Vriendelike groete,
Christine
Riana P - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker verblyf.
26 Driftsands's terugvoer
Goeie dag Riana,
Ons is bly ons kon julle help en dat julle die tydjie by 26Driftsands geniet het. Kom gerus gou weer.
Stephne T - Mrt 2019
Gemiddeld
Die eenheid en kompleks is netjies, veilige area, beslis die geld moeite werd. Mense is baie vriendelik.
26 Driftsands's terugvoer
Baie dankie Stef, ons waardeer jou positiewe resensie. Ons hoop julle besoek 26 Driftsands weer eendag.
Adel T - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
26 Driftsands's terugvoer
Baie dankie Adel. Ons waardeer jou terugvoer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete,
Christine
Juanita E - Feb 2019
Gemiddeld
Awesome.
26 Driftsands's terugvoer
Thank you, Juanita, much appreciated.
Please come again.
Marlene V - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was uitstekend.
26 Driftsands's terugvoer
Baie dankie, Marlene. Daar is niks so lekker soos terugvoer van 'n tevrede kliënt nie.
Kom asseblief weer kuier.
Groete,
Christine
Joelene J - Jan 2019
Gemiddeld
Alles was jy nodig het en nog meer.
Lees meer26 Driftsands's terugvoer
Beste Joelene,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is stomgeslaan van blydskap. Daar is mense wat jy net nooit kan tevrede stel nie en dan is daar mense soos julle.
Dankie nogmaals dat julle 26Driftsands gekies het en kom asseblief weer.
Vriendelike Groete
Riaan F - Nov 2018
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Lees meer26 Driftsands's terugvoer
Beste Riaan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Die mop is dadelik vervang en daarword na die waaier gekyk. Ons neem ook kennis van die res.
Hoop julle kom sommer gou weer.
Groete,
26 Driftsands
Greg S - Nov 2018
Gemiddeld
Goeie ligging.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good location.
Lovely, comfortable and clean flat with secure parking.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
26 Driftsands's terugvoer
Thank you Greg, please come again.
Michael K - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf naby aan die see.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie Michael.
Ons is bly dat julle die tyd in 26Driftsands geniet het. Hoop om julle weer eendag te sien.
Aletta P - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
26 Driftsands's terugvoer
Aletta,
Baie dankie vir die boodskap. Let asseblief daarop dat 26 Driftsands 'n selfsorg eenheid is, en soos per die advertensie moet alle persoonlike gebruiksitems saamgebring word.
Ons verwelkom julle graag weer by 26 Driftsands.
Neil V - Sep 2018
Gemiddeld
Gemaklik, netjies, alle toebehore in plek vir selfbedien.
Lees meer26 Driftsands's terugvoer
Neil en Ellen, wat 'n groot voorreg as gaste soos julle 26 Driftsands kies. Ons waardeer julle terugvoer en dink julle is sielsmense.
Kom asseblief weer en weer en weer, en bring daai Nikon saam.
Groete
C en E
Marlis D - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld! Pragtige plek!
26 Driftsands's terugvoer
Kort en kragtig.
Dankie Andre. Dis alles wat ons waardeer.
Syndey V - Aug 2018
Gemiddeld
What a blast!
26 Driftsands's terugvoer
We are so happy that you enjoyed your stay at 26 Driftsands. We look forward to welcoming you again.
Leslie G - Aug 2018
Gemiddeld
Everything was meticulously provided with friendly and caring attention.
26 Driftsands's terugvoer
Leslie & Colleen,
Thank you for the amazing feedback. It is great to hear that we exceeded your expectations. Please return soon.
Nico B - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig en skoon.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie Nico,
Dit was n vreugde om die Vrystaters te kon akkomodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete.
Herman B - Jul 2018
Gemiddeld
Gerieflik, gemaklik, skoon met alles wat mens mag nodig hê en direkte toegang tot die strand.
26 Driftsands's terugvoer
Herman ek wil vir jou en jou gesin baie dankie sê dat julle ons plekkie gebruik het en is bly om te hoor dat julle weer sal kom.
Dankie vir die persoonlike pluimpie.
Christine
Irmhild F - Jul 2018
Gemiddeld
Baie dankie vir die wonderlike tyd in die mooi en skoon woonstel.
26 Driftsands's terugvoer
Baie, baie dankie vir 'n wonderlike resensie.
Dit doen 'n mens se hart so goed as sulke wonderlike mense jou plekkie kies.
Kom gerus weer.
Marlene N - Jul 2018
Gemiddeld
Skop jou skoene uit en ontspan in hierdie pragtige woonstel!
Lees meer26 Driftsands's terugvoer
Marlene wat 'n vreugde om hierdie resensie te kon lees.
Dankie daarvoor en kom kuier asseblief weer by 26 Driftsands.
Vriendelike Groete.
Giel S - Jul 2018
Gemiddeld
Rustigheid.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie Giel.
Vir julle wil 26 Driftsands beslis weer sien. Julle was aangename gaste.
Nogmaals dankie.
Anneke P - Jun 2018
Gemiddeld
Ons het lekker daar gebly.
26 Driftsands's terugvoer
Baie dankie Anneke. Ons is bly julle het dit geniet by 26Driftsands.
Anriette C - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
26 Driftsands's terugvoer
Beste Anriette,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering en sal ondersoek instel in verband met die bed. Ons is bly julle het verder lekker gekuier.
Vriendelike Groete,
26 Driftsands
Jaendri M - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties!
26 Driftsands's terugvoer
Dankie Jaendri.
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Vriendelike Groete
C en E
Andre J - Apr 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik, sakpas en netjies.
26 Driftsands's terugvoer
André,
Dankie vir die resensie.
Julle was wonderlike gaste wat ons graag weer sal wil akkomodeer.
Groete
Trish R - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing met pragtige see-uitsig.
26 Driftsands's terugvoer
Trish baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer eendag te kan ontvang.
Alles van die beste.
Sarita N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon, bekosbare waarde vir geld. Naby die strand.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie Sarita.
Dit was n voorreg om jou en jou gesin te kon huisves.
Kom gerus weer.
C
Odile V - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustig, veilig, netjies en skoon.
26 Driftsands's terugvoer
Dankie Odile.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer asook beter te leer ken.
Hoop 26 Driftsands sien julle weer.
Groete.
Hendrik P - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was ongelooflik nice vir ons.
Lees meer26 Driftsands's terugvoer
Wow.
Dis nou alles wat ons graag wou hoor.
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Julle is ook welkom om julle familie en vriende te vertel.
Verder is dit ook die behoefte van ons hart om vir Lynette op hierdie platform te bedank. Sy is werklik 'n uitstaande Opsigter.
Francisco L - Feb 2018
Gemiddeld
Perfekte plekkie vir 'n wegbreek.
26 Driftsands's terugvoer
Baie dankie dat julle 26 Driftsands gekies het. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Julle is wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien.
Lane H - Jan 2018
Gemiddeld
26 Driftsands het ons verwagtinge oortref.
Lees meer26 Driftsands's terugvoer
Baie baie dankie vir die wonderlike komplemente.
Ons streef werklik daarna om dit vir ons besoekers 'n aangename gebeurtenis te maak en is bly as dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Seënwense
Christine en Emmerentia
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom