+18
Selfsorg in Orkney

26 Orkney Vaal

10 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Uil Street, Unit 26 Goue Myle, Orkney, 2619, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

26 Orkney Vaal is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n vakansieoord in die dorpie Orkney. Die oord is op die Vaalrivier se oewer geleë en bied direkte toegang tot die rivier. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n tussenbadkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n binnebraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Visvang is een van die hoofaktiwiteite in die area en besoekers is welkom om hul eie bote saam te bring. Die oord is ook ideaal vir voëlkykers en stappers, want dit spog met 'n verskeidenheid wild- en voëlspesies en skilderagtige stappaadjies wat tussen die huise deur kronkel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Johnny K
5.0
Nice relaxing stay, safe and secure for the kids to wander around. Regarding the accommodation, this was nice and peaceful. Due to floo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Herman P
Besigheidsreis
4.8
Dit was 'n werksverblyf. Ons het baie gerieflik gebly en die gasvrou was baie behulpsaam en gaaf.
Mei 2026
Liesl K
Gesin met klein kinders
4.8
A lovely place that accommodates the entire family. We needed a place that accommodates 10 people and Orkney on Vaal was perfect. The h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Bathabile N
Gesin met klein kinders
4.4
Not sure if I would visit this place again. Restful, peaceful and great weekend with the family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leon V
Besigheidsreis
4.0
Did not get to view the area. Only slept over because of business travel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Uil Street, Unit 26 Goue Myle, Orkney, 2619, Noordwes
  • Gaste dink 26 Orkney Vaal het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Uil Street, Unit 26 Goue Myle, Orkney, 2619, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32012e90c238e8a83332fb18eca69e6af9db478e7f4046ede1e09d166d2bb339caa5ecfc385a9d19f8be9189a55380e7fe6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 10) 8 5 1 4 Uil Street Unit 26 Goue Myle 2619 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.982948668211 26.706620300695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang