LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Hermanus

27 Luke Drive Onrus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Luke Drive, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

27 Luke Drive Onrus is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Onrusrivier, Wes-Kaap.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die eenheid het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n houtterras met 'n etenstafel en stoele. Een parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Juanita S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Heerlik geslaap en plekkie is goed toegerus. Baie lekker gebly, sal aanbeveel.
Okt 2026
Wilna N
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en gerieflik. Ek het lekker gebly. Hoofsaaklik oor geslaap en dit baie gerieflik gevind.
Sep 2026
Anwar A
Saam met lewensmaat
5.0
Therapeutic. Amazing place, very good hospitality, highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Judi K
5.0
Cosy warm place and lovely host. Charming host who went out of her way to ensure a warm, comfortable stay. I will definitely return her...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Lyndane G
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Very accommodating and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 27 Luke Drive, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 Luke Drive Onrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Luke Drive, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84a8e75aeba7f2fba40398304de08bedbe5eb8e0568b6f4b0945a705d603381725b7787701efd667976b10a1cc694c2d4a78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 27 Luke Drive Onrus Rivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.409388830408 19.179788742397
Soek in 'n groter streek