Salt Rock Akkommodasie by 27 Robbins Road | LekkeSlaap
+25

27 Robbins Road

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Robbins Road , Robbins-weg 27, Salt Rock , 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

27 Robbins Road is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 verdiepings wat in Salt Rock geleë is. Die huis het slaapplek vir 10 gaste. Dit is net 'n paar minute se ry vanaf die strand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié huis is volledig gemeubileerd en het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige geriewe om maaltye te kook.

Die eetkamer het 'n tafel en sitplek vir 8 gaste. Die sitkamer maak oop op 'n dek wat reg rondom die huis loop en na 'n swembad lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eiendom het 'n sekuriteitswag wat op die perseel woon.

27 Robbinsweg is 15 tot 20 minute se ry vanaf die gholflandgoed in die omgewing. Die eiendom is ook 30 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 Robbins Road sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir 27 Robbins Road
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 27 Robbins Road , Robbins-weg 27, Salt Rock , 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 27 Robbins Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Robbins Road , Robbins-weg 27, Salt Rock , 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NDZkMGJlLTFlYzgtNDcxZi04MWM2LWUxOTY4OGE5ZTE5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 27 Robbins Road 27 Robbins Road 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -29.491176746527 31.243436783552
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za