Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28A Goue Myl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir 28A Goue Myl
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arnold L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold L

Fun, exciting and peaceful.

Very peaceful and lovely place to relax and have some family time.

Cindy F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F

Baie skoon en netjies.

Die verblyf was vir besigheid naby Orkney. Baie skoon en netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam met ekstra inligting wat ons nodig gehad het vir die area. Sal vir seker weer gebruik vir ons behoeftes.

Carmen M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Die plek is rustig en ideaal vir 'n wegbreek uit die besige stad.

Overall was die verblyf baie lekker, net die hoofslaapkamer se stort was geblokkeer en die stortdeure was stukkend. Die verblyf was nog steeds waarde vir geld, maar die een loftkamer met die verskillende beddens bo was bietjie donker en van die gaste was skepties om daar te slaap.

A T B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A T B

Goed versorgde eenheid.

Baie goed versorgde eenheid.

A T B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A T B

Baie gerieflik.

Goed versorgde eenheid met baie spasie.

Natasja R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R

Fantasties.

Die huis het al ons vereistes/verwagtinge oortref. Ons sal definitief weer by julle wil bespreek. Ons het 'n heerlike tyd gehad!

Theo N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo N

Enjoyed our stay and enjoyed the property in general.

Had a wonderful stay.

Marco V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Goed gelee, baie om te doen.

Advertensie van 28A Goue Myl wys daar is 'n swembad en 'n plek langs die rivier wat ongelukkig nie so is nie. Dit sal reggemaak moet word op die webtuiste van Lekke Slaap.

Bonnie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie E

Awesome.

It is truly a place like home, the kitchen is equipped with pretty much everything you will need and/or have at home.

Cherezaad S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherezaad S

Lovely place for a group of friends.

We enjoyed our stay, just the low water pressure and no hot water in the showers was an issue.

Rosemarie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie H

Pragtige plek.

Plekkie was baie netjies en skoon. Baie gerieflik. Sal beslis aanbeveel.

Lucy N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy N

Fantastic and refreshing.

The place is neat and refreshing, the surroundings are so relaxing.

Gary M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M

It was a very pleasant stay. Yolanda was our liaison person, she was very much on the ball and communicated with us all the time.

We had no problem with check-in and the venue was as promised on the website. It is a venue we would stay at again if we visited the Klerksdorp area again. The venue has all facilities needed and its location is ideal for families and for business trips. The Vaal river and the facilities within the complex are also ideal for relaxation and work. The facility was also well prepared for load shedding. In future backup power supply is something to consider and WIFI would be nice. But this should not detract from the place which is beautiful and affordable.

Sumithra L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumithra L

It was lovely. I definitely want to go back there.

I would love to go back there, the only problem is that the stairs is like a leather, but I don't have a problem with anything other than that.

Thabo A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo A

Perfect.

The best getaway trip with friends.

Monene C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monene C

Nice place and neighbours didn't complain about our music. We really enjoyed our stay.

The only sad part is there is no swimming pool.

Bernard L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard L

Clean and well equipped for comfortable stay.

The house was clean and tidy. All the necessary utensils and kitchen equipment was supplied. Great comfortable stay. Only suggestion would be to have DStv available, maybe look at DStv Now option.

Hannes D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Netjies, mooi en rustig langs die rivier.

Die huis is gerieflik ingerig met voorsiening vir kragonderbrekings. Dit was baie stil en rustig met ons besoek en ons het heerlik gestap in die strate en langs die rivier.

Michelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Was 'n baie lekker plek om te bly, goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Die plek is baie lekker en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het, sal beslis weer 'n bespreking maak.

Ntombi S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi S

We had the best weekend. I would recommend to anyone.

The place is very neat. Perfect place for a large group. Definitely would go back.

Japie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Lekker, ruim gemaklik en rustig.

Goue Myl was netjies en skoon. Enigste nadeel was TV wat nie gewerk het nie. Alhoewel die pool-tafel baie vermaak voorsien sou TV in die aand lekker gewees het.

Lizl S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl S

Lieflike plek!

Ons het baie lekker gekuier. Die huis was skoon en goed toegerus, veral die kombuis. Die diens van vriendelik en vinnig. Ons het dit baie geniet, sal vir seker weer gaan.

Robin R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R

Peaceful

We love that we were isolated, a place to go relax and have fun at the same time, loved the dam for fishing purposes.

Dolly P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dolly P

Ons het heerlik gekuier saam met familie. Kombuis goed ingerig en baie netjies. Sal beslis weer daar kuier.

Ons het 'n verskriklike bui reën gehad. Die huis lek so hier en daar, maar niks wat ons nie kon beheer nie.

James V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Baie netjiese plek, veilig en kan lekker afskakel en rustig wees.

Lekker visvangplek en rustige plek.

Tessa O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O

Lovely home, relaxing stay.

We enjoyed it! They just mustn’t advertise a swimming pool, it was empty. Also the TVs didn’t work.

Tania L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Lekker gerus.

Die huis is baie goed toegerus en gerieflik ingerig en ons het baie lekker geslaap. Toegang tor die rivier om vis te vang is beperk, maar eienaars het rivierfront goed ingerig vir kuier, boot en jet-ski. Dit was ongemaklik om aanhoudend die eienaar te skakel om die hek oop te maak.

Theresa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M

Dit was lekker en onspannend.

Goue Myl het aan al ons behoeftes voldoen.

Megan S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Such a lovely place. Our family had fun fishing and relaxing.

We stayed for two nights. The kids enjoyed every single part of our stay. From the loft rooms, the swimming pool, the entertainment area, the fishing everything. Could not have asked for a better weekend.

Angelika M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika M

Lekker rustige naweek langs die rivier.

Dit was baie lekker rustig. Die hele gebied was baie rustig. Die eienaars was baie vriendelik. Huis was goed toegerus en netjies. Sal definitief weer soontoe gaan en dit aanbeveel. En die prys was baie goed.

Russell L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell L

Rustig, stil en waardevol.

Dankie vir 'n lekker 4 dae se breek. Waardevol en kan net aanbeveel dat hulle miskien trappe redesign, want dis 'n groot veiligheidsprobleem en aangesien hospitaal baie ver is sal ek dit herdoen om meer gerieflik en veilig te maak. Lapa-area het geen beligting as die son sak. Maar baie tevrede met die plek en Yolandie se gasvryheid en persoonlikheid.

Sonet S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet S

Baie gerieflike huis.

Baie gerieflike huis met alles wat jy benodig.

Johan E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Rustige omgewing.

Geen swembad, maar speletjieskamer kon darem die seuns besig hou. Goeie hengel-oord, maar geen ander doendinge vir groter tieners. Bestemming vir groter gesin wat hulself besig kan hou.

Eben K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Baie lekker, baie gerieflik, baie bekostigbaar.

Baie gerieflik, en uitstekende waarde vir geld. Die feit dat die rivier basies op jou voorstoep is, skep 'n baie rustige atmosfeer. Ek sal volgende keer graag bietjie wil lyn natmaak. Die agent wat ons gehelp het, Yolande Esterhuizen, was super nice en vriendelik. Julle kan maar gerus vir 'n naweek weg, hier bespreek.

Latoya S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latoya S

Asemrowende uitsig.

Baie mooi plek om te bly, als so mooi skoon en op hul plek. Sal volgende jaar weer daar gaan bly.

De Wet B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet B

Baie netjies, goed toegerus en heerlik ontspannend.

Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Naas V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas V

Baie lekker, sal aanbeveel.

Aangenaam verras met uitstekende akkommodasie. Bure vriendelik en ligging net reg.

Maggie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie N

Baie gerieflik met 'n gevoel van tuis!

Die huis is baie goed ingerig en ons het so tuis gevoel asof dit ons eie huis is. Die huis het net bietjie instandhouding nodig om die plek op te skerp. Met die pooltafel en tafeltennis is dit ideaal vir 'n vakansie wat baie vermaak besorg. Dit was 'n baie lekker vakansie gewees en ons sal verseker weer daar gaan bly. Verder is dit bietjie sleg dat die braai huisie langs die rivier bietjie ver van die huis af is wat veroorsaak het dat ons net een keer daar gebraai het as gevolg van die ongerief, maar was 'n lekker stappie gewees heen en weer. Die oord is ook baie veilig en ons het so gemaklik gevoel daar dat ons elke aand vir 'n laat aand stappie kon gaan. Die toegang storie deur die hoofhek is bietjie van 'n probleem en sal goed wees as daar vooraf reëlings getref kan word hoe om toegang te bekom tot die oord voor aankoms om 'n gesukkel en onsekerheid te verhoed. Maar die geheel ervaring was baie lekker en word hoogs aanbeveel.

Giel G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giel G

Goed geleë vir Nampo.

Huis baie koud in die winter, slegs generator krag. Moet in die aand en vroegoggend uitgaan om aan en af tesit.. Moes lank wag vir warm water op ons eerste nag. Trappe na hoofslaapkamer baie styl op en sal nie geskik wees vir oumense nie. Huis is ruim en groot, goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sarie N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N

Dit was awsome.

Die huis is groot en goed ingerig vir die hoeveelheid mense wat adverteer word. Die huis is skoon en het 'n bediende om skoon te maak. Die hoofslaapkamer is baie groot met eie badkamer, jy moet net steil trappe klim om daar te kom. Die res moet een badkamer deel. In 2 ander slaapkamers is daar 'n dubbelbed en in 'n ander groot kamer is daar 3 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die beddegoed en handdoeke is baie skoon. Dis baie veilig en het genoeg parkering vir paar voertuie. Op die rivier is daar 'n privaat plekkie om te braai en kuier. Daar is ook 'n privaat jetty. Daar is nie krag langs die rivier nie, so vat maar 'n ekstra liggie saam as jy in die aand wil braai. Daar is 'n launching site in die kompleks, so jy hoef nie eers ver te ry om jou boot te launch nie. Jy kan so ver in die rivier op ry as wat jy petrol het. In die dorp is daar 'n Shoprite wat bietjie crowded kan wees op einde van die maand. Die Spar is groot en 'n baie goeie opsie. Dis nou regtig waarde vir geld en 'n plek wat ek regtig kan aanbeveel vir enige iemand.

28A Goue Myl se terugvoer

Beste Sarie,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
28A Goue Myl bestuur

28A Goue Myl
Ashley W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W

Dit was fantasties.

Het die blyplek baie geniet. Goeie plek vir as jy met 'n groep onder een dak wil wees.

Wimmie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimmie V

Gerieflik en skoon.

Baie lekker gebly. Geskik vir meer as een gesin.

28A Goue Myl se terugvoer

Beste Wimmie,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ek is bly om te sien dat dit vir julle lekker was en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
28A Goue Myl bestuur

28A Goue Myl
Jaco V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Enjoyed our stay very much.

DSTV signal was not working. Enough other activities to keep us occupied. Came to visit family. Will certainly be using same accommodation next year.

Axel H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Axel H

Fully equipped house that can accommodate around six people easily. More people would require sharing double beds.

See stars.

M V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
M V

Ons het die rustigheid en ruimte baie geniet.

Dis 'n uitstekende plek om as 'n gesin saam te kuier.

28A Goue Myl se terugvoer

Beste Mardine,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
28A Goue Myl bestuur

28A Goue Myl
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b88e84d458a40dff588aff7478a9cab15448529e43efe7b9fcc79f72b8ee4ded83e967f91fe1faf03721f88549f5e7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12) 46 5 1 5 28A Goue Myl Orkneyvaal 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98306 26.70648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang