Marina Sands 29
5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marina Sands 29 bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel naby die strand in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na vakansieverblyf.
Die woonstel bied slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n driedubbele stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sofas en lei na die balkon.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6331, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang