- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. James-laan 29, Westville (sentraal), Durban, 3631, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Winkelsentrum en West Way Office Park met maklike toegang tot die punt waar die Noord- en Suidkus Toerisme-roetes oorvleuel. Durban Internasionale Lughawe is net 5 minute se ry van ons af.
29 on St James is in 'n pragtig ontwerpte, inheemse tuin geleë met 'n pragtige rots-swembad met rolstoeltoegang, watervalle en rotstroompies waar volop voëls graag kom kuier. Gaste sal vroegoggend wakker geroep word deur die bloukuifloerie of die groepe ibisse wat hul gunsteling watergat besoek. Dit voorsien die ideale Afrika-ervaring, 'n tema wat deur die lodge gebruik word en jou aan die geskiedenis wat die fondamente van die pragtige land is, voorstel.
Die hoof openbare areas van die lodge sluit die formele sitkamer vir volwassenes in met 'n TV met volledige kanale en 'n eetkamer. Daar is ook 7 slaapkamer-suites wat op die grondvloer en eerste verdieping geleë is. Die kamers bied lieflike uitsigte oor Durban en al die suites beskik oor ekstra-lengte beddens.
Elke suite beskik oor die volgende: 'n stoep, 'n privaat ingang, volledige WiFi, 'n kombuisie sonder 'n stoof, lugversorging, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en DStv.
Ontbyt ('n koue buffet en 'n gekookte bord kos) is beskikbaar. Aandete is beskikbaar op versoek en word in die suite voorgesit. Daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar, ook op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- St. James-laan 29, Westville (sentraal), Durban, 3631, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 On St James Colonial Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beverley Hills Dawncliffe Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. James-laan 29, Westville (sentraal), Durban, 3631, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 16