29 The Bridge
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso-vleilandpark geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en 'n wasmasjien. Die oopplan-sitarea het sitplek en 'n TV en dit lei na die kompleks se tuine.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n braaiarea. Die ligging bied toegang tot winkels, verskeie restaurante, die strand, bootvaarte, diepsee-visvang en wildrit-toeroperateurs.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal