Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2962 Parys Golf and Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 2962, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

2962 Parys Golf Estate is 'n pragtige selfsorghuis op die Parys Golf and Country Estate en is ideaal vir 'n gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek van die stadslewe wil hê.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis en eetarea is op die onderste verdieping en bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Daar is 'n oopplan-kuierarea met 'n kroeg en pooltafel op die boonste verdieping. Die area lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kry veilige parkeerplek vir 4 tot 5 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 2962 Parys Golf and Country Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 2962 Parys Golf and Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kingfisher-weg 2962, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 2962 Parys Golf and Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 2962, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc03ce245289cdda9c1a61b965be5ac955b37a29f931231a68b0bb5b2cabb27c73dc3ab8997842d8014406ba7b0412c9a7f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 2962 Kingfisher Road Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.890614081391 27.464922001092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem