+34

2968 KingFisher Ave

Selfsorg
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2968 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • POA

Beskrywing

Hierdie vakansiehuis is geleë in die veilige Parys Gholflandgoed, ongeveer 30 meter van die landgoed se klubhuis, met maklike toegang deur die agtertuinhek.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Alle slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat vir paartjies saamgevoeg kan word. Die hoofslaapkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die ander slaapkamers storte, toilette en wasbakke het. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamer, eetkamertafel en platskerm-TV, met gratis WiFi regdeur.

Buite het die stoep 'n buite-eetkamertafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkering word op die perseel voorsien.

Die landgoed is naby die Parys Gholfklub, en plaaslike aktiwiteite sluit in gholf, rivieruitstappies en die verkenning van nabygeleë winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marinda M
Saam met vriende
5.0
A classy and peaceful stay. Peaceful and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Megan M
5.0
Lovely! We loved the house. It was very spacious and had all the essentials needed for our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jacobus Albertus Gerhardus M
Saam met vriende
5.0
Great. Dit is ongelooflik gerieflik. Alles lekker naby aan mekaar, goeie gesinsnaweek en natuurlik, by die golfklub.
Mei 2024
Hanlie S
5.0
Sal weer kom kuier. Uitstekende plek. Ons het heerlik gekuier. Almal was baie gelukkig met die huis en area.
Jan 2024
Zelda Z
Saam met vriende
4.8
Veilig, rustig. Daar was 'n paar onverwagte kragonderbrekings wat nie die eienaar se skuld is nie. Hulle het ons heeltyd op hoogte gehou.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2968 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 2968 KingFisher Ave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2968 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79c9e7da28279180f8562ff379015f606947504eba9428d2f6fcba6138b41b9132dacc82e9886f29d5d5ce81df4d27de53f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
6 5 1 5 2968 Kingfisher Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.890251338341 27.466029681662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang