298 on 34th

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

298 on 34th is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die woontel het slaapplek vir 2 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n TV, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. 298 on 34th is net 10 tot 15 minute se ry vanaf die Uniegebou, die middestad, die universiteit, botaniese tuine en ander interessante plekke.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 298 On 34th gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 R495 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za