@29Home
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lowndes-straat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 699R1 444 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@29Home is 'n losstaande selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Monument Heights, Kimberley. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 4 gaste en rusbanke in die sitarea.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en die eenheid is naby winkels, restaurante en skole.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Lowndes-straat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Monument Heights Labram Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lowndes-straat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap