+13

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat gaste knus en gemaklike oornagverblyf bied. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir 2 gaste wat vakansieverblyf soek.

Hierdie eenheid kan gemaklik 2 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid maak oop na 'n ingeslote braai-area met 'n kombuisie, 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek, wat oopmaak na 'n patio met 'n swembad. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n yskas-vrieskas en 'n TV in.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eenheid is naby Mediclinic Upington Hospitaal, Hoërskool Duineveld en Kalahari Mall.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink 2nd Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d15595892a2af95cdc07b4231a7c4f2dc1601b779d1ad6fb430323a4bb8e87e2caddbc04f48316c5de44f2d10fdcc958a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 2nd Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.442057065883 21.26519134014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang