Ballito Akkommodasie by 3 Driftwood | LekkeSlaap
+60
+60

3 Driftwood

  • Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 56b , Driftwood 3 , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Driftwood is in luukse selfsorgwoonstel op die grondverdieping met slaapplek vir 6 gaste en is in 'n veilige en gewilde kompleks teen Ballito se strand geleë.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die leefarea is stylvol ingerig met 'n TV met 'n DVD-speler en 'n volledige DStv-pakket. Daar is plafonwaaiers in al die kamers en lugversorging in die leefarea. Die leefarea bied toegang tot die patio met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ongelooflike uitsigte oor die strand en die see van die sitkamer, hoofslaapkamer en die stoep af.

Die woonstel is baie veilig met 'n alarmstelsel en veiligheidshekke. Daar is 'n veilige toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en oop parkeerplek vir besoekers.

Die Clarke Bay-swemstrand is reg voor die kompleks met haainette, lewensredders en 'n getypoel. Daar is 'n tennisbaan en 'n swembad in die kompleks. Die Driftwood-kompleks is net 'n paar minute se stap van 'n winkelsentrum met 'n supermark en verskeie restaurante en winkels af.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Driftwood sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 3 Driftwood
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Compensation-kusweg 56b , Driftwood 3 , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Driftwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 56b , Driftwood 3 , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMzBkOWYyLWMyNGUtNDRiZi04OGIwLTA5OWUzZjk4ZjY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 995  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 56b Compensation Beach Road 3 Driftwood 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.540682160343 31.218582093716
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za