Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Malibu, Beverly Hills Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

33 Malibu, Beverly Hills Estate is in Ballito, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die perfekte bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié woonstel het lugversorging, beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die ander twee slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan hul dag by Granny's Pool of Willard Beach deurbring, in die swembad swem en kinders kan die speelarea geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Malibu, Beverly Hills Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 23

Resensies 7

Maande gelys 9

Ligging

  • Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacaa417da14b454d4bdd09dc6bf2dd5d8539769f1c377b7386cbcacb1c19e93c654a6b205e2b4acd29feee836400db75c72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) Corner Leonora and Jacqueline Drive Beverly Hills Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5271954 31.2158996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem