3 Martinique
Ontvang 'n gratis verwelkomingsgeskenk met aankoms (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2023 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 20, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
3 Martinique is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die Dolfynkus. Dit naby die gewilde Thompsons Bay en spog met asemrowende see-uitsigte.
Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.
Die skuifdeure lei na 'n sonnige stoep met 'n etenstafel wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte in die verte bewonder. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rock-laan 20, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 20, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal