6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Hill Street, Palms, Unit 3, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
3 on Palms is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Strand, stapafstand van die see af. Die verblyf is sentraal, wat dit ideaal maak om die omliggende area te verken. Gaste kan die swembad en braaigeriewe op die perseel geniet. Die woonstel is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en Stellenbosch, waar besoekers die Wynlande kan verken.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en buitebraai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Hill Street, Palms, Unit 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 on Palms het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Hill Street, Palms, Unit 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang