2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 502 Atterbury Street, Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
30 on Junction 502 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Pretoria. Dit is ideaal vir toeriste óf sakereisigers, aangesien dit naby geriewe en besienswaardighede is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die woonstel is naby gewilde koffiewinkels, asook restaurante en winkels. Dit is ongeveer 4 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 700 m vanaf Hoërskool Menlopark en 2 km vanaf Menlyn Maine en die Casino.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200 per bespreking
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |