+13
Selfsorg in Seepunt

302 Marvol On Hall

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Hall Road, Marvol on Hall Unit 302, Sea Point, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

302 Marvol On Hall bied moderne selfsorgverblyf in die lewendige voorstad Seepunt, Kaapstad. Geleë slegs 350 m vanaf die gewilde Seepunt-promenade, is die woonstel binne maklike bereik van strande, restaurante, kafees en winkels, wat dit 'n ideale basis maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ontspanningsarea beskik oor lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Veilige parkering op die perseel agter 'n elektriese hek word voorsien vir gaste se gemoedsrus. Gaste kan rustige wandelings langs die promenade geniet, die middestad en V&A Waterfront verken, of ontspan by nabygeleë strande. Die eiendom se sentrale ligging verseker maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 17 Hall Road, Marvol on Hall Unit 302, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 221
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 221
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 221
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Hall Road, Marvol on Hall Unit 302, Sea Point, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef29ff27f079559e6d07ad36d8e563269e909e0ba2a07c05c44324509ffd7aedbb087c53592b2a919374ed67db6454407d86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 221 per nag, vir 2 mense 17 Hall Road Marvol on Hall Unit 302 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9118761 18.3922077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang